Cassini-Huygens

Die Cassini-Huygens-ruimtetuig.
Instrumente aan boord.

Die Cassini-Huygens is ’n ruimtetuig wat gelanseer is na die Saturnus-stelsel om die planeet en sy mane te bestudeer. Die sending is deel van ’n samewerkingsooreenkoms tussen Nasa, die Europese Ruimtevaartorganisasie (ESA) en die Agenzia Spaziale Italiana (ASI).


Developed by StudentB